Onthaal

Die onthaal is na die seremonie by Waverley Hills, ‘n organiese wynplaas aan die voet van die Tulbagh berge.

Kleredrag: Netjies informeel

Kontantkroeg beskikbaar by onthaal

Jammer, geen kinders by onthaal

 

Padaanwysings na onthaal